PEADON Smith ry nou op GoodHope FM se radiogolwe! As daar een ding is wat ’n mens van Peadon kan leer, is dit dat jy nie ’n berg of ’n boom is nie, jy moet beweeg. En die vermoë hê om jouself te diver ...